ASSISTENTE REISVERSORGERS
Vakansie Sorg vir Bejaardes
Vakansie Sorg vir Bejaardes
Dikwels word bejaarde of gestremde kliënte afgeskrik deur die vooruitsig om alleen te reis en mis wonderlike geleenthede mis. Ons bied versorging in hotelle en vakansieverblyf in Kaapstad, sowel as versorgers wat kliënte op hul reise kan vergesel.
Tuisversorging stel die verswakte, bejaarde of gestremde kliënt in staat om onafhanklik in sy/haar eie huis te bly woon. Afhangende van die individuele behoeftes en gesondheidsbehoeftes van die kliënt, kan sorg op ‘n voltydse of deeltydse basis verskaf word, dws. van 3 uur tot 24 uur per dag. Kliënte en versorgers word gereeld geassesseer en albei ontvang deurlopende ondersteuning.